Witysterhout

plantspesie

Die Witysterhout (Vepris lanceolata, voorheen Vepris undulata) is 'n boom wat naby kusstroke groei. Die spesie is inheems aan Kenia, Mauritius, Mosambiek, Rodrigues, Réunion en Tanzanië. In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo,Mpumalanga, Oos-kaap en die Wes-Kaap. In droë gebiede of in sandgrond naby die kus is die boom klein maar word groot in immergroen woude; tot 20 m hoog.

Witysterhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Sapindales
Familie:Rutaceae
Genus:Vepris
Spesie:
V. lanceolata
Binomiale naam
Vepris lanceolata
(Lam.) G.Don, (1831)

Galery wysig

Sien ook wysig

Bronne wysig

Eksterne skakels wysig