Wiki How:Mieliestronk

Vergunning is aanvanklik verleen om inligting vanaf Mieliestronk op Wiki How te gebruik, maar is later teruggetrek.

Teruggetrek wysig

Boodskap van Ollie Olwagen, webmeester van Die Mieliestronk (ontvang op 26 Junie 2006).

Hallo Wikipedia-span      My vergunning vir die vrye gebruik van Mieliestronk-artikels vir die Afrikaanse Wikipedia (mits die bron aangedui word) moet ongelukkig voortaan teruggetrek word. Dit geld natuurlik nie vir Mieliestronk-artikels wat REEDS deur Wikipedia gebruik is nie.Die rede is dat mense buite my en jul werf misbruik van die vergunning gemaak het. Mieliestronk is geplagiatiseer dat dit 'n naarheid is en ek moes groot vure doodslaan. Noudat Mieliestronk meer kommersieel geword het, is kopieregbeskerming ook noodsaakliker.Ek is baie jammer    Groete    Ollie Olwagen van mieliestronk com   Naskrif: Jul oorspronklike nota oor die vergunning het as volg gelui:

Vergunning wysig

Daar is toestemming verkry om enige materiaal van Die Mieliestronk te gebruik hier by Wikipedia. Ons bedank Pdt vir die moeite wat hy gedoen het. Hier volg die e-pos:

Date: Tue, 29 Jun 2004 14:34:09 +0100 (BST) From: "goethe olwagen" <dugeot by mieliestronk.com>  Add to Address Book Subject: Re: request for permission To: "pieter du toit" <pieterinsaudi by yahoo.com>     PieterDoen so voort -- en baie dankie! Ek besoek self graag Wikipedia op 'ngereelde basis, ook soms die Nederlandse weergawe. Wat op aarde maak jyin Saoedi-Arabiƫ -- of interpreteer ek jou e-pos-adres verkeerd?GroetnisOllie Olwagen (alias Dugeot van Mieliestronk.com)OF AS DIE GOEDKEURING IN ENGELS MOET WEES:PieterPlease go ahead with using any Mieliestronk material in Wikipedia -- andthank you very much for those promissed link(s) back to Mieliestronk.com.RegardsOllie Olwagen of Mieliestronk.com

Sjabloon wysig

Let wel: Gebruik Sjabloon:Mieliestronk soos volg in artikels onder die bronnelysopskrif (of iets dergeliks).

== Bronnelys ==* ...* {{mieliestronk|url=http://www.mieliestronk.com/spesifieke_blad.html}}* ...