Wiki How:Gebruikersportaal/Beleid en stylriglyne

Inleiding Beleid en stylriglyne Tegniese hulp en administrasie Gemeenskap Allerlei
Wikipedia se beleid en riglyne...

Wikipedia het 'n beleid en 'n stelsel van riglyne ontwikkel wat ons die afgelope jare gehelp het met die skep van 'n vrye ensiklopedie. Dit is raadsaam om uself vertroud te maak met die beleide en riglyne wat u bydraes raak, alhoewel foute wat in goedertrou gemaak word (eerder as 'n blatante verontagsaming van die reëls) natuurlik oorgesien word.