Wiki How:Algemene spelfoute
Hieronder is 'n lys met algemene spel- en stylfoute; die korrekte woord staan tussen hakies.
In Afrikaans word een ding meestal deur een woord beskryf. Die Engelse apple tree word dus in Afrikaans appelboom en nie appel boom of appel-boom nie. Dis 'n fout om sulke woorde as twee woorde of met 'n verbindingstrepie te skryf.
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
A
wysig- agressie (aggressie)
- agressief (aggressief)
- agressiewe (aggressiewe)
- agressiewer (aggressiewer)
- agressiewere (aggressiewere)
- agressiwiteit (aggressiwiteit)
- amfibië (amfibieë)
- amoniak (ammoniak)
- anti-held (antiheld) (kyk Koppelteken)
- asperin (aspirien)
- asperine (aspirien)
- Australie (Australië)
- Australiaanse... (Australiese...)
B
wysig- boedisme (Boeddhisme of boeddhisme)
- Brasil (Brasilië)
- Britanje (Brittanje)
- brocolli (broccoli)
- burgermeester (burgemeester)
C
wysig- cappucino (cappuccino)
- capucino (cappuccino)
- Charlemagne (Karel die Grote)
- China (
Sjina) (Nota: China word sedert 2016 deur die Taalraad erken.)
D
wysig- deurgans (deurgaans)
- defnitief (definitief)
- diëet (dieet) - (meervoud is diëte)
- diëetkundige (dieetkundige)
E
wysig- epos (e-pos)
- e-pos-adres (e-posadres)
- e-pos adres (e-posadres)
- ex-gevangene (oudgevangene)
F
wysig- Faeröereilande, Faroëse eilande, (Faroëreilande)
- Faeröers, Faaröees, Färöers (Faroëes - taal) - Faroëes is die Afrikaanse naam vir die taal van die bewoners van die Faroëreilande. Anders as in Nederlands word 'n deelteken op die e gebruik in die landsnaam, taalnaam en vir die naam van bewoners van die eilande.
- Faeröers, Färöers (Faroërs - bewoner van die Faroëreilande)
- fietster (fietsster)
- Filipyne (Filippyne)
- Filipyns (Filippyns)
G
wysig- geintereseer (geïnteresseer)
- ge-intereseer (geïnteresseer)
- Ghandi (Gandhi)
- Graaff-Reinette (Graaff-Reinet)
- graffitti (graffiti)
- grafiti (graffiti)
- grafitti (graffiti)
- goeie dag (goeiedag) (In groetwoorde wat begin met “goeie”, word “goeie” vas aan die daaropvolgende naamwoord geskryf)
- goeie môre (goeiemôre)
- goeie middag (goeiemiddag)
- goeie naand (goeienaand)
H
wysig- handvate (handvatte)
- herhinder (herinner)
- hidrolies (hidroulies)
- huistoe (huis toe, winkel toe, kerk toe, biblioteek toe)
I
wysig- Ingeneur (Ingenieur)
- Interresant (interessant; om jou te help onthou: 'n Vrou dra een Rok en twee Skoene)
J
wysig- joghurt (jogurt)
- Japanees / Japanese (Japannees / Japannese; Japans / Japanse)
K
wysig- Klieënt (kliënt)
- knië, kniee (knieë)
- kolosaal (kolossaal)
- kolosale (kolossale)
- komersiële (kommersiële)
- komittee, kommitee, kommittee (komitee)
- kommisaris, komisaris (kommissaris)
- Komissie, kommisie (kommissie)
- kommininikaasie, komenikasie, kommenikasie, komminukasie, kommunukasie, kominikasie, komunikasie, kominiekasie, kominukasie, kominniekasie (kommunikasie)
- kontroversiëel (kontroversieel, maar kontroversiële)
L
wysig- lasagna (lasagne)
- Latvië (Letland)
- leêr (lêer)
- liaseer (liasseer)
- lineaal (liniaal)
- linier / linieêr (lineêr / lineêre; liniêr / liniêre)
- Lituanië (Litaue)
M
wysig- maccaroni (macaroni)
- mililiter (milliliter)
- milimeter (millimeter)
- (minlik - beteken geliefd)
- Misissippi (Mississippi)
- Missisippi (Mississippi)
- monnikke (monnike)
- museüm (museum)
N
wysig- na (na: dui rigting aan ("ek stap na die kafee") | ná: dui tyd aan ("hy het ná sononder by die huis gekom"))
- Namibia (Namibië)
- Namibiaan / Namibianer (Namibiër)
- Neder-Duits (Nederduits)
- (nimlik beteken "die einste een")
- Noordafrikaans (Noord-Afrikaans)
- nogals (nogal)
- Nu-Seeland (Nieu-Seeland)
- Nuut-Seeland (Nieu-Seeland)
- Nuuw-Seeland (Nieu-Seeland)
O
wysig- offerhande (offerande)
- ommelet (omelet)
- onmiddelik (onmiddellik)
- Oosduits (Oos-Duits)
- Ooseuropees (Oos-Europees)
- Oosindies (Oos-Indies)
- oranjerigge (oranjerige)
- oppad (op pad)
P
wysig- Papua New Guinee (Papoea-Nieu-Guinee)
- paralel (parallel)
- paralelepipedum (parallellepipedum)
- pasaat (passaat)
- Poland (Pole)
Q
wysig- Quantas (Qantas)
R
wysig- reëele (reële)
- Ryssel (Rysel)
- reedsbestaande / reeds-bestaande (reeds bestaande)
S
wysig- Sanskriet (Sanskrit)
- sateliet (satelliet)
- satteliet (satelliet)
- Saudi Arabië (Saoedi-Arabië)
- sedertien (sedertdien)
- Suid Afrikaans (Suid-Afrikaans)
- Suidafrikaans (Suid-Afrikaans)
- Suid-afrikaans (Suid-Afrikaans)
- Switzerland (Switserland)
T
wysig- tennister (tennisster)
- Tjeggie (Tsjeggië)
- Tjeggië (Tsjeggië)
U
wysigV
wysig- (verassing) - Sinoniem: kremasie
- (verrassing) - Sinoniem: verbasing
- (voor die hand liggend) - Sinoniem: vanselfsprekend. Engels: obvious
- (vir seker) - 'ek weet dit vir seker' (maar ek verseker my kar)
- (vir ewig) - 'ek lewe nie vir ewig nie' (maar die president word verewig met 'n standbeeld)
- vannaand (vanaand)
W
wysig- Wesduits (Wes-Duits) (kyk Koppelteken)
- wardeer (waardeer - bv "Ek waardeer jou vriendskap")
- wardeur (waardeur - bv "Die gat in die grot waardeur hulle moes kruip, was baie nou.")
X
wysigY
wysig- yoghurt (jogurt)
Z
wysig- Zambiaanse... (Zambiese...)
Sien ook
wysig- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
- Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
- Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
- Wikipedia:Algemene spelfoute
- Speltoetser
- Spelling
- Woordeboek
- Hoofletter
- Koppelteken
- Deelteken
- Kappie (leesteken)
- Akuut-aksentteken
- Gravis-aksentteken
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsMynie GrovéSeksposisieGroepsdrukMenslike seksuele gedragSeksLika BerningSuid-Afrikaanse randValentynsdagHerbie en SpenceGeldLiefling (die movie)AdolessensiePornhubVingerseksLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-AfrikaBrugAfrikaanse Wiki HowWhatsAppSeksueel oordraagbare infeksieSeksuele penetrasieIvy MikeJ.M. de WetDiabetesSusan CoetzerWikipedia:OmtrentGetalWikipedia:GeselshoekieSendelingposisieSwangerskapDoelwitGordelroosAfrikaansEjakulasieWikipedia:Gebruikersportaal