Voegwoord
woordsoort wat twee woorde, sinne, frases of klousules verbind
'n Voegwoord, of konjunksie, is 'n woord wat gebruik word om sinne saam te voeg.
Voorbeeld
wysigAs voorbeeld, kyk na die volgende twee sinne:
- Tania is siek.
- Sy het skool toe gekom.
'n Voegwoord is nodig om die twee sinne as een sin te skryf. Byvoorbeeld:
- Tania is siek, maar sy het skool toe gekom.
Betekenis
wysigVoegwoorde lyk gewoonlik kort en onbeduidend, maar het 'n groot invloed op die betekenis van die sin. Vergelyk byvoorbeeld die volgende drie sinne:
- Hy nog sy hou van Hans.
- Ek en hy hou van Hans.
- Ek of hy hou van Hans.
Afrikaanse voegwoorde
wysigDie Afrikaanse voegwoorde is:
Indeling volgens funksie
wysigVoegwoorde kan volgens hulle funksie as volg ingedeel word:
- Tydigheid (terwyl, nadat en voordat)
- Redegewend (omdat, want).
- Beperkend (behalwe)
- Vergelykend (soos, asof)
- Disjunktief (of)
- Toegewend (hoewel, ofskoon)
- Voorwaardelik (as, indien, mits, tensy)
Gebruik van die komma
wysig'n Komma word meestal voor 'n voegwoord wat twee sinne verbind geplaas. Die uitsondering is 'dat' en 'en'. As die voegwoord 'of' in 'n neweskikkende hoedanigheid gebruik word, verval die komma in verreweg die meeste gevalle ook.
Kyk ook
wysig- Bywoord
- Selfstandige naamwoord
- Byvoeglike naamwoord
- Werkwoord
- Lidwoord
- Dieregeluide, werkwoorde wat die klanke van diere beskryf.
- Trappe van vergelyking
- Intensiewe
Sien voegwoord in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLI-identifiseerdersKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersRob HersovGroepsdrukWikipedia:HulpInnes en Franna BenadéWikipedia:Hoe kan ek help?Kategorie:LesothoBespreking:TuisbladGoudvisNuwejaarsdagSeksposisieSeksKategorie:Kulturele geskiedenisSaturnus se natuurlike satellieteKategorie:DansKategorie:RewolusiesWikipedia:GeselshoekieDjango UnchainedIJsbrand GodskeSuid-AfrikaWikipedia:KontakGebruikerbespreking:Morne/argief 1SwangerskapAlternative für DeutschlandKategorie:Geografie van AntarktikaSeksuele penetrasieMenslike seksuele gedragLys van Suid-Afrikaanse musikantePornhubSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingKategorie:Sterftes in 2025Adolessensie