Vals-wag-'n-bietjie

plantspesie

Die vals-wag-'n-bietjie (Ziziphus rivularis) is 'n struik tot middelgroot boom wat in Suid-Afrika op klipperige plekke en langs waterlope in die Lebomboberge voorkom. Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom lyk baie soos die blinkblaar-wag-'n-bietjie maar het geen dorings nie.

Vals-wag-'n-bietjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. rivularis
Binomiale naam
Ziziphus rivularis
Codd, (1958)

Die plant se FSA-nommer is 448.[1][2] In Engels staan die plant as die False buffalo-thorn bekend.[2]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. 2,0 2,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 153. ISBN 978-1-77007-759-1.

Bronne wysig