Vakbond
Organisasie om die belangstellings van ’n versameling werkers te bevorder en beskerm
’n Vakbond is ’n organisasie met die doel om die belangstellings van ’n versameling van werkers te bevorder en te beskerm. Dikwels is 'n vakbond die werkers se verteenwoordiger wanneer lone of werksomstandighede met werkgewers en/of regerings onderhandel word.
- In sommige lande het vakbonde opmerklike vryheid, soos die reg na Vryheid van Vereniging, die reg tot publieke demonstrasies en die reg tot protes teen politieke teenstanders.
- In ander lande word vakbonde deur politieke of militêre regimes onderdruk, met min of geen vryheid en die moontlikheid van geweld of selfs die dood.
Vakbonde is onvermybaar polities en lok dikwels beide passievolle ondersteuning en woordewisseling.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Trade unionism. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladJorge IbargüengoitiaSpesiaal:Onlangse wysigingsFred le RouxRob HersovSeksposisieSeksKommandowurmWikipedia:GeselshoekieSwangerskapSuboficial CarcaráSuid-AfrikaAfrikaansKunsmatige intelligensieVlag van NamibiëPornhubKategorie:Geboortes in 1956Menslike seksuele gedragSeksuele penetrasieKategorie:Sterftes in 1895GordelroosWikipedia:Algemene spelfouteKategorie:Geboortes in 1828Tiananmen-betogings van 1989Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMars (mitologie)SkildklierWikipedia:GebruikersportaalDirk LigterDidier DrogbaAnale seksByvoeglike naamwoordSeksueel oordraagbare infeksieSendelingposisieWikipedia:OmtrentTrappe van vergelykingAnilingusCleopatra VII