69erbiumtuliumytterbium
-

Tm

Md
Algemeen
Naam, simbool, getaltulium, Tm, 69
Chemiese reekslantaniede
Groep, periode, blok3, 6, f
Voorkomssilwerwit metaal
Atoommassa168,93 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie[Xe] 4f136s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 31, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)9.32 g/cm³
Smeltpunt1818 K
(1545 °C)
Kookpunt2223 K
(1950 °C)
Smeltingswarmte16,8 kJ/mol
Verdampingswarmte250 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 160 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurheksagonaal digspakking
Strukturbericht-kodeA3
Oksidasietoestande3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit1,25 (Skaal van Pauling)


Tulium is ’n chemiese element met die atoomgetal 69 en simbool Tm.

Die naam verwys na Thule, 'n naam vir Skandinawië. Dit is in 1879 deur die Sweedse chemikus Per Theodor Cleve ontdek. Hy het begin met erbia wat veral Er2O3 bevat, maar hy het daaruit twee onsuiwerhede geïsoleer. Die een was bruin wat hy holmia genoem het, die ander was groen en hy het dit thulia genoem. Dit was hoofsaaklik Ho2O3 en Tm2O3. Tulium is 'n taamlik seldsame element waarvan in die aardkors net 0,52 mg per kilogram aangetref word. Dit kan uit monasiet verkry word, maar vorm slegs 0,007% daarvan.[1]

Dit is 'n glansende silwergrys metaal wat sag en pletbaar is. Oplossing van Tm3+ is groen van kleur en hulle fluoresseer blou onder UV-lig. Hierdie eienskap word in die eurobanknote gebruik om vervalsing daarvan te beperk. Tulium word ook as dotering in YAG-lasers gebruik.Dit word gewoonlik as nie-giftig beskou en het geen bekende biologiese rol nie.[2]

Verwysings wysig

  1. "education.jlab" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020.
  2. "chemicool" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020.

Eksterne skakels wysig


HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend