Tottenham Hotspur

Tottenham Hotspur is 'n Londense sokkerspan wat in die Premier League speel. Sedert 1899 speel die span se tuiswedstryde op White Hart Lane (wat 'n kapasiteit van meer as 36.000 toeskouers het). Die klub is egter voornemens 'n nuut stadion te bou.Die Spurs is baie gewild in Londen, selfs al het hulle nog net twee keer die liga titel gewen. Die ondersteuners het baie mededinging met die naburige klub Arsenal. Die derby tussen beide spanne is die grootste in Londen en staan bekend as die North London Derby.

Tottenham Hotspur
Volle naamTottenham Hotspur Football Club
Stigting1882
TuisveldWhite Hart Lane, Londen
Kapasiteit36.300
VoorsitterVlag van Engeland Daniel Levy
AfrigterVlag van Engeland Harry Redknapp
LigaPremier League
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Spurs werk saam met die Suid-Afrikaanse span Supersport United.

Erelys wysig

  • Kampioen van Engeland (2)
1950/51, 1960/61
(naaswenner (4): 1921/22, 1951/52, 1956/57, 1962/63)
  • FA Cup (8)
1901, 1921, 1961, 1962, 1967, 1981, 1982, 1991
(naaswenner (1): 1987)
  • League Cup (4)
1971, 1973, 1999, 2008
(naaswenner (3): 1982, 2002, 2009)
  • Charity Shield (7)
1921, 1951, 1961, 1962, (1967, 1981, 1991)*
(naaswenner (2): 1920, 1982)
  • Europese Bekerwenner-beker (1)
1963
  • UEFA-beker (2)
1972, 1984
(naaswenner (1): 1974)

(*: Charity Shield wedstryde van hierdie jare het gelyk geëindig en die prys is gedeel)

Bekende sokkerspelers wysig