Todor Zjifkof

Todor Christof Zjifkof (Bulgaars: Тодор Христов Живков; 7 September 1911 - 5 Augustus 1998) was 'n Bulgaarse politikus wat van 1956 tot 1989 in die hoedanigheid as sekretaris-generaal van die Bulgaarse Kommunistiese Party as die de facto-leier van die Volksrepubliek Bulgarye (PRB) gedien het.

Eksterne skakels wysig