Telegram (sagteware)

Telegram is 'n kitsboodskapdiens vir slimfone en uitgesoekte funksieselfone wat van die internet gebruik maak vir kommunikasie. Benewens kort teksboodskappe, kan gebruikers beelde, videogrepe, klankboodskappe en lêers aan mekaar stuur, sowel as hul plek aandui met behulp van die geïntegreerde karteringsfunksies.

Telegram
Kort opsomming van die logo.
Telegram op Android Lollipop

OntwikkelaarTelegram Messenger LLP
Aanvanklike vrystellingAugustus 2013
BedryfstelselAndroid, iOS, Windows Phone, Ubuntu Touch, Firefox OS, MS Windows, Linux, OS X
Beskikbaar inEngels, Arabies, Spaans, Duits, Italiaans, Koreaans, Nederlands, Portugees (Brasilië & Portugal)
KategorieBoodskapdiens
LisensieVerskeie (client)
Geslote (server)
Webbladtelegram.org

Telegram is in 2013 gestig deur die Russiese broers Nikolaj en Pavel Doerov en is gebaseer in Berlyn, Duitsland.[1]

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig