Sydoring
Die sydoring (Vachellia rehmanniana), voorheen Acacia rehmanniana, is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word.[2] Dit dra wit balvormige blomme in die somer, en kom voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, en ook in Botswana, Zambië en Zimbabwe.[3] In Engels staan die boom bekend as die Silky Thorn.[4]
Sydoring | |
---|---|
'n Sydoringboom (Vachellia rehmanniana) by Jan Cellierspark, Pretoria | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. rehmanniana |
Binomiale naam | |
Vachellia rehmanniana (Schinz) Kyal. & Boatwr., (2013)[1] | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 182.[5]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:77131774-1
- ↑ "www.plantbook.co.za Acacia rehmanniana". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
- ↑ "Flora of Zimbabwe: Acacia rehmanniana Schinz" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016. Besoek op 20 Julie 2019.
- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=15470-24
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika