Kaapse kiaat
(Aangestuur vanaf Strychnos decussata)
Die Kaapse kiaat (Strychnos decussata) is 'n boom wat in Suid-Afrika groei in laagliggende streke in verskeie habitats vanaf die Wes-Kaap tot by Limpopo. Die boom is ook inheems in Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Kaapse kiaat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. decussata |
Binomiale naam | |
Strychnos decussata (Pappe) Gilg, (1899) |
In Engels staan die boom bekend as die Cape-Teak. Die boom se FSA-nommer is 624.[1]
Blomme en vrugte wysig
Die blomme is effens assimmetries, vlesig en 1.5 cm in deursnee. Die skil is korserig en oranje tot rooi wanneer dit ryp is. Die bas en vrugte is blykbaar giftig as dit groen is.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika