Stoel
meubelstuk wat deur mense gebruik word om op te sit
'n Stoel is 'n meubelstuk wat deur mense gebruik word om op te sit. Stoele het gewoonlik vier bene/pote om die gewig op die stoel te ondersteun. Sommige stoele, soos kroegstoele, het slegs een been in die middel. Vir stabiliteit word die stoel dan gewoonlik op die grond vasgebout. Sommige stoele het armleunings om 'n persoon se arms te ondersteun.
Die meeste stoele is ontwerp om tot omtrent 120 kilogram massa te kan dra.
Sommige stoele kan in die rondte draai, gewoonlik in kantore gebruik.
Tipes stoele
wysig- Eetkamerstoel
- Kantoorstoel
- Lazy Boy (uitskopstoel)
- Leunstoel
- Sitbank
- Tiksterstoel
Eksterne skakels
wysig- Stoele Geargiveer 25 Februarie 2013 op Wayback Machine
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chairs. |
🔥 Top keywords: TuisbladStefaans CoetzeeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsDie GelofteSeksposisieSeksSiriëSlag van BloedrivierSwangerskapInligtingstegnologieGordelroosKoninkryk (biologie)SkildklierPornhubKlas (biologie)Menslike seksuele gedragBrian Thompson (sakeman)Kategorie:KoperblaasinstrumenteWikipedia:OmtrentElma PotgieterLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOrale seksVingerseksSeksuele opwekkingSeksuele penetrasieSeksueel oordraagbare infeksieCleopatra VIIEjakulasieAnale seksNanometerKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuGeloftedagHartversakingAfrikaansDiarreeWikipedia:GebruikersportaalAdolf HitlerBloeddruk