Starbucks
Starbucks Corporation (NASDAQ: SBUX) is 'n internasionale koffie- en koffiehuis-ketting wat in Seattle, Washington (VSA) gebaseer is. Starbucks is die grootste koffiehuismaatskappy in die wêreld[4] met 16 120 winkels in 49 lande, insluitende ongeveer 11 000 in die Verenigde State, gevolg deur bykans 1 000 in Kanada en meer as 800 in Japan.[5]
Starbucks Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 30 Maart 1971 |
Hoofkantoor | Seattle, Washington, Verenigde State |
Liggings | 20 184[1] (23 Desember 2013) |
Sleutelpersone | Howard Schultz (hoof uitvoerende beampte, voorsitter van die Raad en president) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Koffie, tee, gebak, Frappuccino-drankies, Smoothies |
Dienste | Koffie |
Inkomste | $14,89 miljard[2] (2013) |
Bedryfsinkomste | $-325,4 miljard[2] (2013) |
Netto inkomste | $8,8 miljard[2] (2013) |
Werknemers | 160 000[3] (Mei 2013) |
Dogter- maatskappye | Starbucks Coffee Company, Ethos water, Evolution Fresh, Hear Music, La Boulange Bakery, Seattle's Best Coffee, Tazo, Teavana, Torrefazione Italia |
Webwerf | www |

Verwysings
wysig- ↑ (en) Starbucks Corporation 2013 Q4 Quarterly Report , Form 10-Q, Filing Date Jan 28, 2014. http://investor.starbucks.com. URL besoek op 14 April 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 (en) Starbucks Corporation 2013 Fiscal Report, Form 10-K, Filing Date Nov 18, 2013. URL besoek op 14 April 2014.
- ↑ "Starbucks". www.forbes.com (in Engels). Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 14 April 2014.
- ↑ "Starbucks - Company Overview". Hoovers. Besoek op 13 Mei 2009.
- ↑ "Company Fact Sheet" (PDF). Starbucks Coffee Company (in Engels). Februarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 September 2016. Besoek op 13 Mei 2009.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Starbucks.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovHoërskool OuteniquaKallie KrielSpesiaal:Onlangse wysigingsDricus du PlessisGroepsdrukGeldSeksposisieSeksGetalSuid-Afrikaanse randInligtingstegnologieDoelwitGenevieve GregsonMenslike seksuele gedragSuid-AfrikaReddingskakeAfrikaansMieliestronkSkeletAdolessensieRitmeMenslike skeletLugbesoedelingAarde se atmosfeerAntoniemTrappe van vergelykingUraanIntensiewe vormSwangerskapVergelykings (taalkunde)Seksuele penetrasieSelfbeeldLeeuSelfstandige naamwoordVingerseksByvoeglike naamwoord