Spitzer-ruimteteleskoop
Die Spitzer-ruimteteleskoop is ’n infrarooi-ruimtesterrewag wat in 2003 deur Nasa gelanseer is. Die beplande werktyd was 2,5 jaar, met die verwagting dat dit verleng kon word tot vyf jaar of ’n bietjie langer tot die vloeibare helium aan boord, wat die stelsel koud hou, opraak. Dit het op 15 Mei 2009 gebeur.[1]


Die meeste instrumente is nie meer bruikbaar nie, hoewel dele van die infrarooi-kamera steeds werk en in die "warm fase" gebruik word.[2]
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Spitzer space telescope (spacecraft). |
- ↑ http://www.spitzer.caltech.edu/Media/releases/ssc2009-12/index.shtml[dooie skakel]
- ↑ Spitzer Science Center. "Cycle-6 Warm Mission". NASA / JPL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2010. Besoek op 16 September 2009.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovMenslike skeletSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalInligtingstegnologieGenevieve GregsonSelfstandige naamwoordAntoniemGroepsdrukTrappe van vergelykingSeksposisieKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuGeldVergelykings (taalkunde)Suid-AfrikaValentynsdagSeksMieliestronkKallie KrielSuid-Afrikaanse randVersamelnaamLeeuKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersIntensiewe vormKategorie:Artikels met ICIA-identifiseerdersAfrikaanse Wiki HowKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersByvoeglike naamwoordSwangerskapKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersIdioomAfkortingKategorie:Artikels met CANTIC-identifiseerdersAfrikaansMenslike seksuele gedragKategorie:Artikels met RKDartists-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerders