Sentimeter

eenheid van lengte gelyk aan 1/100 van 'n meter

'n Sentimeter is 'n maateenheid en is 'n honderdste van 'n meter. Dit word afgekort as cm en uitgedruk as 10-2 m.

Voorstelling van 'n liniaal met millimeter- en sentimetermerke
Liniaal wat in sentimeters afgemerk is.

SI-veelvoude wysig

VeelvoudNaamSimboolVeelvoudNaamSimbool
100meterm   
103kilometerkm10–3millimetermm
106megameterMm10–6mikrometerµm
109gigameterGm10–9nanometernm
1012terameterTm10–12pikometerpm
1015petameterPm10–15femtometerfm
1018eksameterEm10–18attometeram
1021zettameterZm10–21zeptometerzm
1024jottameterYm10–24joktometerym

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

VeelvoudNaamSimboolVeelvoudNaamSimbool
101dekameterdam10–1desimeterdm
102hektometerhm10–2sentimetercm
10–10ÂngströmÂ