Spaanse verowering van die Inka-ryk

Die Spaanse verowering van die Inka-ryk / Peru was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonialisering van die Amerikas. Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die Inka-ryk beteken. Die veldtogte teen die Inka-ryk is deur die conquistador Francisco Pizarro gelei.

Spaanse verowering van die Inka-ryk
Deel van Spaanse verowering van die Amerikas

Kaart van die verowering van Peru vanaf 1531 tot 1533
Datum15321572
LiggingWestelike Suid-Amerika
ResultaatSpaanse oorwinning
Gebieds-
veranderinge
Peru word deel van die Spaanse Ryk
Strydende partye
Inka Spanje
Aanvoerders
Atahualpa (†)
Manco Inca Yupanqui (†)
Túpac Amaru (†)
Francisco Pizarro

Na jare van kleiner ekspedisies en militêre skermutselinge, het 168 Spaanse soldate onder Francisco Pizarro en hul inheemse bondgenote in 1532 die Sapa Inca Atahualpa in die Slag van Cajamarca gevange geneem. Dit was die eerste stap in 'n lang veldtog wat dekades van gevegte geduur het, maar met die Spaanse oorwinning en kolonisasie van die streek in die Vise-koninkryk van Peru geëindig het. Die verowering van die Inka-ryk het veldtogte in die hedendaagse Chili en Colombia gelei asook kleiner ekspedisies in die Amesonebekken.

Bronne wysig

  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki How
  • (en) Hemming, John (1970). Conquest of the Incas. New York: Harcourt. ISBN 0-15-122560-5.