Soutpan

gehug in die sentrale Vrystaat, Suid-Afrika

Soutpan is 'n pan en nedersetting sowat 40 km noordwes van Bloemfontein. Die pan is een van die grootste in die Vrystaat. Aan die suidekant van die pan is Florisbad, wêreldbekende argeologiese perseel. Die Florisbadman is hier gevind.

Soutpan
Soutpan is in Vrystaat
Soutpan
Soutpan
Koördinate: 28°43′0″S 26°4′0″O / 28.71667°S 26.06667°O / -28.71667; 26.06667Koördinate: 28°43′0″S 26°4′0″O / 28.71667°S 26.06667°O / -28.71667; 26.06667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitLejweleputswa
TydsoneUTC+2 (SAST)
Die NG kerk Soutpan.

Sien ook wysig

Bron wysig