Soethout
Soethout ((en) : Liquorice of licorice), is die wortel van Glycyrrhiza glabra waaruit 'n soet geursel onttrek kan word. Die soethoutplant is 'n meerjarige kruid (legume) inheems aan suidelike Europa en dele van Asië soos Indië. Dit is nie plantkundig verwant aan anys, steranys of vinkel nie, wat ook bronne van soortgelyke geurmengsels verteenwoordig.
Soethout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. glabra |
Binomiale naam | |
Glycyrrhiza glabra | |
Sinonieme | |
|
Verwysings wysig
- ↑ 1,0 1,1 "Glycyrrhiza glabra information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2009. Besoek op 6 Maart 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika