Slot (rugby)

speelposisie in rugby

'n Slot is die nommer 4 en 5 spelerposisies in rugby. Slotte is tipies so breed soos stutte, maar 2 maal so lank. Hulle is goedige reuse wat in lynstane spring en dan die bal na die skrumskakel aangee. Hulle vervul ook 'n belangrike rol met brute stootkrag in die skrums waar hulle deel van die vaste vyf vorm.

Let op die koppe van spelers nommer 4 en 5 (die slotte) in die skrum.

Plaasvervanging wysig

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 4 of no. 5 vervang deur no. 19 vanaf die reserwebank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen ongeveer die 50ste en 60ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige slotte wysig

'n Paar bekende slotte (almal Springbokke) ter illustrasie:


Spelerposisies in rugby