Sleutelbord
toestel wat bestaan uit 'n rangskikking van knoppies of sleutels wat gebruik word om teks in rekenaars in te voer
'n Sleutelbord of toetsbord is 'n rekenaartoestel, soortgelyk aan 'n tikmasjien, wat gebruik word om 'n rekenaar mee te beheer.
Fisies bestaan 'n sleutelbord uit 'n versameling reghoekige knoppies, of sleutels. Sleutelborde het tipies karakters op die sleutels wat aandui watter simbool geproduseer gaan word as die sleutel gedruk word. Meeste sleutels produseer 'n enkele simbool, minder algemene simbole kan geproduseer word deur sekere sleutels gelyktydig of in sekwensie te druk.
Ongeveer 50% van alle sleutels produseer letters, nommers of tekens (karakters). Ander sleutels kan aksies uitvoer wanneer hulle gedruk word. Sekere aksies is beskikbaar deur een of meer aksie sleutels gelyktydig te druk.
Eksterne skakels
wysig- Afrikaanse sleutelbord Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir sleutelbord.
🔥 Top keywords: TuisbladTegnologieSpesiaal:SoekNew YorkSpesiaal:Onlangse wysigingsAirbus A380Algemene Databeskermingsregulasie (GDPR)Akteur2010 Super 14-seisoenJan BloukaasAardverwarmingIsaac NewtonKwaliteitsbestuurstelselSeksposisieMacintoshSeks19de eeuInligtingstegnologieJapannees1992New Jersey16 DesemberPortland, Oregon27 MaartAdam MickiewiczFrans-Guyana1988TabletrekenaarAfrikaansMin ShawVrye sagteware1 NovemberTweede WêreldoorlogAlaska2 Maart21 AugustusZombie13 Januarie18 Desember