Sjabloon:Aktueel

- Die Kampioenetrofee 2025 duur voort met die groepfase in verskeie stede van Pakistan en die Verenigde Arabiese Emirate, die twee gasheerlande.
- Die Angolese president João Lourenço neem die voorsitterskap van die Afrika-unie by Mohamed Ould Ghazouani oor.
- Van 31 Januarie tot 15 Maart word die 2025-Sesnasies-toernooi tussen die nasionale spanne van Engeland, Frankryk, Ierland, Italië, Skotland en Wallis beslis. Gelyktydig word die Europese Rugbykampioenskap tussen die nasionale spanne van België, Duitsland, Georgië, Nederland, Portugal, Roemenië, Spanje en Switserland beslis.
- Tydens die Australiese Ope het die Amerikaanse tennisspeler Madison Keys haar eerste Grand Slam-toernooi gewen, terwyl die Italiaanse tennisspeler Jannik Sinner sy derde toernooi ingepalm het.
- Ná Liechtenstein word Thailand die tweede land wat in 2025 selfdegeslaghuwelike wettig.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovGroepsdrukSpesiaal:Onlangse wysigingsSuid-Afrikaanse randAntoniemSeksueel oordraagbare infeksieGetalGeldDoelwitSelfstandige naamwoordMenslike seksuele gedragReddingskakeSuid-AfrikaDiabetesMieliestronkMenslike skeletTrappe van vergelykingIntensiewe vormSelfbeeldSwangerskapKategorie:Artikels met NLK-identifiseerdersKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersKategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersKategorie:Artikels met NCL-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met TDVİA-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz work-identifiseerdersKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLA-identifiseerders