Simondium
Simondium is 'n gehuggie 6 km suid van die Paarl wat genoem is na Pierre Simond (1651–1713), Hugenote-predikant aan die Kaap, en deel uitmaak van die munisipaliteit Drakenstein.
Simondium | |
---|---|
Gehug | |
Die NG kerk op Simondium | |
Koördinate: 33°51′6″S 18°58′0″O / 33.85167°S 18.96667°OKoördinate: 33°51′6″S 18°58′0″O / 33.85167°S 18.96667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Drakenstein |
Hoogte | 48 m (157 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Die plekkie het in 1958 sy eie gemeente van die NG Kerk gekry, wat deel is van die Ring van die Paarl en in 2010 164 lidmate gehad het, vergeleke met 284 in 1990. Einde 2015 het dit teruggesak tot 132.
Sien ook wysig
Bronne wysig
- Gaum, dr. Frits (red.) (1989). Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 1990. Pretoria: Tydskriftemaatskappy van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
- Raper, P.E., 1987. A Dictionary of South African Place Names. Johannesburg: Lowry Publishers.
- Small, Mario (samesteller), 2009. Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2010. Wellington: Tydskriftemaatskappy.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika