Siener van Rensburg

Nicolaas Pieter Johannes ("Niklaas" of "Siener") Janse van Rensburg (30 Augustus 1864 - 11 Maart 1926)[1] was ’n Boer in die Zuid-Afrikaansche Republiek - ook bekend as Transvaal - en later ’n burger van Suid-Afrika wat deur sy volksgenote as ’n profeet van die Boere beskou is. Gevolglik het hy bekend gestaan as Siener van Rensburg. Sy akkurate voorspellings van toekomstige gebeure het bestaan uit patriotiese en godsdienstige beelde. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het hy ’n goeie reputasie onder die Boere opgebou en ’n getroue kameraad en adviseur van genl. De la Rey en pres. M.T. Steyn geword.

Niklaas van Rensburg
Gebore
Nicolaas Pieter Johannes Janse van Rensburg

30 Augustus 1864
Sterf11 Maart 1926 (op 61)
EggenootAnna Sophia Kruger

Hoewel hy kon lees, het hy in geen ander boek buiten die Bybel belang gestel nie. Nogtans het bekendes soos die generaals Koos de la Rey en Christiaan de Wet hom dikwels geraadpleeg. Daar is aangeteken dat hy sy eerste visioen gehad het toe hy 7 jaar oud was en daarna meer as 700 sulke bonatuurlike waarnemings tot en met sy dood. Hy het die meeste van sy visioene self verklaar. Die Suidlanders word sterk deur die profesieë van Siener van Rensburg beïnvloed[2]

Vroeë lewe Snyman, Adriaan (1993). Stem van 'n Profeet. Hugenote Publikasies. ISBN 095837791X.
  • 3,0 3,1 de la Rey, Hennie; Laubscher, Lappe (1998). Die ware generaal Koos de la Rey. Protea Boekhuis, Pretoria. pp. 16–26, 54, 64, 65. ISBN 978-0-620-22713-1.
  • 4,0 4,1 4,2 Pretorius, Fransjohan (2007). De la Rey - Die Leeu van Wes-Transvaal. Protea Boekhuis, Pretoria. p. 55. ISBN 978-1-86919-176-4.
  • Orford, J.G. "The verdict of history - Reflections on the possible influence of Siener..." Military History Journal, Vol 2, No 2 (in Engels). Military History Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 7 Oktober 2008.
  • 6,0 6,1 6,2 6,3 6,4 6,5 6,6 6,7 6,8 Snyman, Adriaan (1993). Stem Van ’n Profeet. Hugenote Publikasies. p. 256. ISBN 9780958377911.
  • 7,0 7,1 7,2 Botha, Sybrand (c. 1940). Profeet en Krygsman. Die Lewensverhaal van Siener Van Rensburg. Johannesburg: Afrikaanse Pers Bpk. p. 110.
  • Rowan, Zelda (2003). "Nonnie de la Rey, 1856 - 1923" (PDF). Universiteit van Pretoria etd: 104.
  • Die oorlogsdagboek van generaal Hertzog
  • van Schoor, MCE (2006). Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog. Protea Boekhuis. p. 376. ISBN 9781919825434.
  • van Rensburg, Hans (1956). Their paths crossed mine - Memoirs Of The Commandant-General Of The Ossewa Brandwag. Central News Agency, SA.
  • Reitz, Deneys; Smuts, J.C. (2005). Commando: A Boer Journal of the Boer War. Kessinger Publishing. ISBN 1417925841.
  • Eksterne skakels Wysig

    🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsWikipedia:GebruikersportaalHartklop (TV-reeks)GordelroosPornografiese akteurWikipedia:GeselshoekieSwangerskapKunsGoogleBelastingBoelieryCatherine Elizabeth (Trienke) LaurieLibrary of Congress Control NumberWindrigtingsGagaoesiesDouglas DC-3NoordpoolSjabloon:AllMusicJapannese kunsOlimpiese Somerspele 2008William ShatnerRadioWoordeboekKyrkbronThe EconomistJosh GadPersiese GolfCoulombPatrick BarlowMark RutteMeksikaanse pesoEuroFabergé-eierHoogoondRookgewoonteNero