Sebrabaskanniedood
plantspesie
Die sebrabaskanniedood (Commiphora viminea) is 'n klein (9 m) immergroen boom wat beperk is tot basaltiese grond in die noorde en noordooste van Punda Maria in die Krugerwildtuin, maar selde gesien word.[2]
Sebrabaskanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. viminea |
Binomiale naam | |
Commiphora viminea Burtt Davy, (1932) |
Verspreiding wysig
Die spesie is inheems in Botswana, Mosambiek, Namibië, Kenia, Tanzanië en Zimbabwe. In laasgenoemde kom dit in die suidooste voor.
Bron wysig
Verwysings wysig
- ↑ https://www.iucnredlist.org/species/146224868/146224870
- ↑ 2,0 2,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 111. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika