Sark (Engels)
Sercq (Frans)
Sèr / Cerq (Sercquiais)
Wapen van Guernsey
(Vlag van Sark)(Landswapen van Sark)
Volkslied: Sarnia Cherie
God Save the Queen
Ligging van Sark
Ligging van Sark
Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou.
Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou.
Amptelike taleEngels, Frans en Sercquiais
HoofstadLa Seigneurie
49° 26' N, 2° 21' O
Grootste stadLa Seigneurie
Politieke bedelingBritse Kroongebied
RegeringsvormSelfregering deur Statevergadering
Hertogin van NormandiëKoningin Elizabeth II
SeigneurJohn Michael Beaumont
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water

5,45 km²
-%
Bevolking
 - Bevolkingsdigtheid

600
110,09/km²
GeldeenheidPond Sterling van Guernsey
TydsoneUTC
Internet TLD.gg
Skakelkode+1481

Sark (Frans: Sercq; Sercquiais: Sèr of Cerq) is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense moet stap, fietsry, of 'n perd gebruik.