Sandfontein

Sandfontein is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sandfontein
Sandfontein is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Sandfontein
Sandfontein
 Sandfontein se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°11′20.4″S 27°16′1.2″O / 25.189000°S 27.267000°O / -25.189000; 27.267000Koördinate: 25°11′20.4″S 27°16′1.2″O / 25.189000°S 27.267000°O / -25.189000; 27.267000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala
MunisipaliteitMoses Kotane
Oppervlak
 • Totaal7,09 km2 (2,74 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 548
 • Digtheid924/km2 (2 390/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.7%
Taal (2011)
 • Tswana73.4%
 • Sotho11.1%
 • Tsonga4.1%
 • Xhosa3.6%
 • Ander7.8%
Poskode (strate)
0708
Poskode (posbusse)
0708

Die plek moet nie verwar word met hoewes (ook 'n nywerheidsarea) aan die noordwestekant van Pretoria nie. Hierdie plek word egter "Zandfontein" gespel en is by die koördinate 25°42′31″S 28°05′14″O / 25.70872°S 28.0872°O / -25.70872; 28.0872.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sandfontein". Sensus 2011.