Roes
soort van ysteroksied
Roes is 'n ysteroksied, 'n gewoonlik rooibruin oksied wat gevorm word deur die reaksie van yster en suurstof in die katalitiese teenwoordigheid van water of lugvog. Roes bestaan uit waterhoudende yster(III)oksiede (Fe2O3·nH2O) en yster(III)oksiedhidroksied (FeO(OH), Fe(OH)3), en word tipies geassosieer met die korrosie van verfynde yster.

Bronne
wysig- Waldman, J. (2015): Rust - the longest war. Simon & Schuster, New York. ISBN 978-1-4516-9159-7
- Schweitzer, Philip A. (2007). Corrosion engineering handbook. Fundamentals of metallic corrosion : atmospheric and media corrosion of metals (2 uitg.). Boca Raton: CRC Press. ISBN 978-0-8493-8244-4. OCLC 137248972.
- Corrosion of reinforcement in concrete construction. C. L. Page, P. B. Bamforth, J. W. Figg, International Symposium on Corrosion of Reinforcement in Concrete Construction. Cambridge: Royal Society of Chemistry, Information Services. 1996. ISBN 0-85404-731-X. OCLC 35233292.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: ander (link) - Corrosion - 2nd Edition (elsevier.com) Volume 1and 2; Editor: L L Shreir ISBN 9781483164106
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovGroepsdrukSpesiaal:Onlangse wysigingsSuid-Afrikaanse randAntoniemSeksueel oordraagbare infeksieGetalGeldDoelwitSelfstandige naamwoordMenslike seksuele gedragReddingskakeSuid-AfrikaDiabetesMieliestronkMenslike skeletTrappe van vergelykingIntensiewe vormSelfbeeldSwangerskapKategorie:Artikels met NLK-identifiseerdersKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersKategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersKategorie:Artikels met NCL-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met TDVİA-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz work-identifiseerdersKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLA-identifiseerders