Pixie Lott
Pixie Lott (gebore 12 Januarie 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente StreetDance 3D (2010), The Inbetweeners Movie (2011), en Beastly (2011).
Pixie Lott | |
![]() | |
Geboortenaam | Victoria Louise Lott |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1991 Bromley, Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2010: StreetDance 3D
- 2011: The Inbetweeners Movie
- 2011: Beastly
Televisiereekse
- 2008: MTV Live Sessions
- 2009: Hollyoaks Music Show
- 2014: The Singer Takes It All
- 2017: The Voice Kids
Televisierolprente
- 2010: Fred: The Movie
- 2011: BBC Radio 1 Teen Awards 2011
- 2012: The BRITs Red Carpet 2012
Video's
- 2011: Pixie Lott feat. Pusha T: What Do You Take Me For?
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Lewende menseSpesiaal:Onlangse wysigingsAngkor WatCarles PuigdemontVivian BonnellVulvaDie VaderlandZSuid-AfrikaDoopSeksSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalMaleiersNedersettingVingerseksGordelroosMicrosoftBegrotingKilometer per uurFireflyOsloTrappe van vergelykingAstronomiese eenheidEleanor RooseveltCollageTaoïsmeKunstenaarGoewerneurWerner AbrolatBeeldhoukunsWoudAntonio GiovinazziCristina Fernández de KirchnerKommunistiese Party van die SowjetunieRobin GivensTropicos