Dwergpruimbas

plantspesie
(Aangestuur vanaf Osyris speciosa)

Die dwergpruimbas (Osyris speciosa) is 'n boom wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom van Houwhoek tot by Agulhas voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1000 km² en daar is nege subpopulasies bekend waarvan slegs drie in die beskerming van natuurreservate is. Die ander ses word bedreig deur indringerplante, ontwikkeling, steengroef werke en gewasverbouing. Die boom vorm deel van die fynbos.

Dwergpruimbas
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Orde:Santalales
Familie:Santalaceae
Genus:Osyris
Spesie:
O. speciosa
Binomiale naam
Osyris speciosa
(A.W.Hill) J.C.Manning & Goldblatt, (2000)
Sinonieme
  • Colpoon speciosum (A.W.Hill) P.A.Bean

Die boom se FSA-nommer is 100.1.[1]

Galery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig