Oscularia

Oscularia (sandsteenvygies) is 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1927 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.

Sandsteenvygies
IMG 5948-Oscularia deltoides.jpg
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Orde:Caryophyllales
Familie:Aizoaceae
Genus:Oscularia
Schwantes, 1927
Spesies
Sien teks

Spesies

Daar is 23 spesies wat tot die genus hoort.[1]

Verwysings

🔥 Top keywords: