Olmert-kabinet

Kabinet van Israel
Olmert-kabinet
Periode: 2006 – 2009
Strekking: links-sentraal
Premier: Ehud Olmert (Kadima)
Presidente: Moshe Katsav (HaLikud) (-2007),
Shimon Peres (Kadima) (2007-)
Deelnemende partye:
* Kadima
* HaAvoda
* Shas
* Gil
* Yisrael Beiteinu
Setels: 67 (78) in die 17e Knesset
Vorige: Sharon II-kabinet
Volgende: Netanyahu II-kabinet

Die Olmert-kabinet of die 31ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ואחת , was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 4 Mei 2006 tot 31 Maart 2009. Hierdie regering het 'n links-sentrale en 'n bietjie religieuse en nasionalistiese strekking gehad en oor 67 setels in die 17e Knesset beskik (van Oktober 2006 tot Januarie 2008 oor 78 setels). Die premier was Ehud Olmert van die Kadima-party gewees.

Die Olmert-kabinet het uit die volgende vyf partye bestaan:

PartyPosisieSetels
Kadimamidde29
HaAvoda (Arbeidsparty)sosiaal-demokraties19
ShasSefardies12
Gilouere7
Yisrael Beiteinu [1]regs-nasionalisties(11)
Totaal67 (78)

Verwysings wysig

  1. Yisrael Beiteinu het in Oktober 2006 tot die regering toegetree en het in Januarie 2008 uit die regering getree.

Eksterne skakels wysig