Olimpiese Winterspele 1992

XVIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1992

Gehou inAlbertville, Frankryk
Deelnemende lande64
Deelnemende atlete1 801 (1 313 mans, 488 vroue)[1]
Items57 in 7 sporte
Openingseremonie8 Februarie 1992
Sluitingseremonie23 Februarie 1992
Amptelik geopen deurPresident François Mitterrand
Atlete-eedSurya Bonaly (kunsskaats)
Beampte-eedPierre Bornat (alpeski)
Olimpiese vlamMichel Platini en
François-Cyrille Grange
Vorige Spele1988: Calgary (Kanada)
Volgende Spele1994: Lillehammer (Noorweë)

Die Olimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les XVIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die XVIde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 23 Februarie 1992 in Albertville, Frankryk, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Berchtesgaden (Duitsland), Cortina d'Ampezzo (Italië), Lillehammer (Noorweë), Falun (Swede) en Sofia (Bulgarye).

Die Olimpiese Somerspele 1992 is in Barcelona, Spanje, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is tussen 25 Maart en 1 April in Tignes, Frankryk, gehou.

Toewysing wysig

Kaart van die fakkelloop van die Olimpiese Winterspele 1992
Die langbaanskaats-stadion van die Olimpiese Winterspele 1992 in 2007

Albertville is op 17 Oktober 1986 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1992. Ander kandidate was: Sofia, Falun, Lillehammer, Cortina d'Ampezzo, Anchorage en Berchtesgaden. Lillehammer sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1994 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1992[2]
StadLandRondte 1Rondte 2Rondte 3Rondte 4Rondte 5
(finale stemming)
Rondte 6
Albertville  Frankryk1926294251
Sofia  Bulgarye2525282425
Falun  Swede10111111419
Lillehammer  Noorweë101191140
Cortina d'Ampezzo  Italië767
Anchorage  Verenigde State75
Berchtesgaden  Wes-Duitsland6

Sporte wysig

6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes wysig

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1992 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Albertville).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 20 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Duitsland (GER)1111010626
2  Verenigde span (EUN)12996823
3  Noorweë (NOR)8096520
4  Oostenryk (AUT)5867821
5  Verenigde State (USA)14754211
6  Italië (ITA)10746414
7  Frankryk (FRA)1093519
8  Finland (FIN)623137
9  Kanada (CAN)1092327
10  Suid-Korea (KOR)232114
11  Japan (JPN)601247
12  Nederland (NED)191124
13  Swede (SWE)731034
14  Switserland (SUI)741023
15  Volksrepubliek China (CHN)320303
16  Luxemburg (LUX)10202
17  Nieu-Seeland (NZL)60101
18  Tsjeggo-Slowakye (TCH)740033
19  Noord-Korea (PRK)200011
 Spanje (ESP)170011
Totaal (20 NOKs)1 311575856171

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.
  2. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 Januarie 2018.

Verdere leesstof wysig

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels wysig


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.