Noord-Yorkshire

graafskap in Engeland
Noord-Yorkshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Noord-Yorkshire
HoofstadNorthallerton
Oppervlakte8 608 km²
Bevolking1 153 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid133 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekNoord-Yorkshire
Administratiewe setelNorthallerton
ISO 3166-2:GB-NYK
Oppervlakte8 038 km²
Bevolking601 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid74,8 inw./km²
Webtuistewww.northyorks.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Selby
  2. Harrogate
  3. Craven
  4. Richmondshire
  5. Hambleton
  6. Ryedale
  7. Scarborough
  8. York
  9. Redcar and Cleveland
  10. Middlesbrough
  11. Stockton-on-Tees

Noord-Yorkshire (Engels: North Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Harrogate, Northallerton en Scarborough.

Noord-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 153 400 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels wysig