Natalkaree
plantspesie
Die Natalkaree (Searsia natalensis), voorheen Rhus natalensis, is 'n struik of soms klein boom wat tot 5 m hoog word. Die plant kom voor vanaf Oos-Londen tot by Kosibaai, ook verder noord tot in Mosambiek en Oos-Afrika. Dit kom ook in Saoedi-Arabië en Jemen voor. Die struik blom van Augustus tot Maart, die blomme is klein en groenerig-geel. Die vruggies verskyn van Februarie tot Julie. Die plant se wortels en blare word gebruik vir medisyne.
Natalkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. natalensis |
Binomiale naam | |
Searsia natalensis (Bernh. ex C.Krauss) F.A.Barkley (1950) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 390.[1]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep