Mynie Grové
Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis
Mynie Grové is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer. Sy het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Een van haar grootste treffers was 'n vertolking van die liedjie Caravan Song.[1] Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.
Mynie Grové | |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sangeres, liedjieskrywer |
Jare aktief | ~1979 - ? |
Tydens KykNET se 2006-Idols reeks het Mynie saam met Taliep Petersen en Deon Maas as beoordelaar opgetree.
Albums
wysigVan Mynie Grové se plate en albums:
- A Portrait Of Mynie Grové (MORCD581, 1997)
- Liedjies Vir Kleuters
- Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové)
- Pinocchio (1979, EMI)
Sien ook
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Haydee Morgan praat met Mynie Grové oor haar loopbaanop[dooie skakel] (Litnet)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovMenslike skeletSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalInligtingstegnologieGenevieve GregsonSelfstandige naamwoordAntoniemGroepsdrukTrappe van vergelykingSeksposisieKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuGeldVergelykings (taalkunde)Suid-AfrikaValentynsdagSeksMieliestronkKallie KrielSuid-Afrikaanse randVersamelnaamLeeuKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersIntensiewe vormKategorie:Artikels met ICIA-identifiseerdersAfrikaanse Wiki HowKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersByvoeglike naamwoordSwangerskapKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersIdioomAfkortingKategorie:Artikels met CANTIC-identifiseerdersAfrikaansMenslike seksuele gedragKategorie:Artikels met RKDartists-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerders