Mtubatuba
Mtubatuba is 'n dorp in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is naby die N2 nasionale pad en die R618 na St. Lucia draai uit Mtubatuba, sowel as die pad na die Hluhluwe-iMfolozipark. Daar is ook 'n halte op die spoorlyn vanaf Durban met die naam Mthubuthubu - genoem na 'n Zoeloehoofman. Die naam beteken hy wat uitgeklop moes word, na aanleiding van die hoofman wat eers met 'n gesukkel deur die vroedvroue uit sy moeder se skoot bevry is.
Mtubatuba | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 28°25′S 32°11′O / 28.417°S 32.183°OKoördinate: 28°25′S 32°11′O / 28.417°S 32.183°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umkhanyakude |
Munisipaliteit | Mtubatuba |
Stigting | 1903 |
Oppervlak | |
• Totaal | 76,22 km2 (29,43 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 27 237 |
• Digtheid | 357/km2 (920/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.3% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 94.5% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 88.0% |
• Engels | 3.1% |
• Afrikaans | 1.7% |
• Suid-Ndebele | 1.6% |
• Ander | 5.6% |
Poskode (strate) | 3935 |
Skakelkode | 035 |
Geskiedenis wysig
Die dorp het ontstaan in 1911 toe albei kante van die Mfolozirivier oopgestel is vir suikerrietplantasies. 'n Suikermeule is in 1916 geopen. Die meule is egter in 1918 deur vloedwater vernietig en weer in 1924. Die meule is op hoërliggende grond herbou en produksie is in 1927 hervat.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mtubatuba". Sensus 2011.
Bron wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika