Bergwasbessie
boom spesie
(Aangestuur vanaf Morella microbracteata)
Die bergwasbessie (Morella microbracteata) is 'n boom, dit lyk meer soos 'n struik, wat voorkom in Mpumalanga tussen Lydenburg en Graskop asook by Nyanga in Zimbabwe. In Mpumalanga is daar drie populasies wat slegs 250 in totaal is. Die boom kan tot 3 m hoog word. Die boom se FSA-nommer is 37.2.[1] In Engels staan die boom bekend as die Mountain Waxberry.
Bergwasbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fagales |
Familie: | Myricaceae |
Genus: | Morella |
Spesie: | M. microbracteata |
Binomiale naam | |
Morella microbracteata (Weim.) Verdc. & Polhill, (1934) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika