Westelike smalblaarwasbessie
boom spesie
(Aangestuur vanaf Morella integra)
Die Westelike smalblaarwasbessie (Morella integra) is 'n boom wat inheems is aan die Wes-Kaap, min of meer vanaf Clanwilliam tot by Stellenbosch. Die boom kan tot 3 m hoog word en blom normaalweg in Maart en April. Die boom se FSA-nommer is 38.1.[1] In Engels staan die boom bekend as die Western waxberry.
Westelike smalblaarwasbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fagales |
Familie: | Myricaceae |
Genus: | Morella |
Spesie: | M. integra |
Binomiale naam | |
Morella integra (A.Chev.) Killick, (1998) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Westelike smalblaarwasbessie.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep