Moeammar al-Ghaddafi

Moeammar al-Ghaddafi (Arabies: ‏معمر القذافي) (gebore 7 Junie 1942 te Sirte, oorlede 20 Oktober 2011 te Sirte), ook bekend as "Kolonel Gaddafi", was vir 42 jaar die de facto leier van Libië. Hy het met 'n staatsgreep in 1969 aan bewind gekom wat weer in 2011 deur die Libiese Burgeroorlog beëindig is.[1] Ghaddafi het nie 'n openbare amp of titel gehad nie, maar is dikwels as "Broederleier" aangespreek. Ghaddafi se naam word op talle wyses vanaf Arabies getranslitereer, onder andere: Gadhafi, Gadaffi, Gaddafi, Gadhdhafi, Ghaddafi, Khadaffi, Kaddafi, Kadhdhafi, Khadafy, Qadaffi, Qaddafi, Qadhafi, Qadhdhafi en Qathafi.

Moeammar al-Ghaddafi
معمر محمد أبو منيار القذافي
Moeammar al-Ghaddafi
Moeammar al-Ghaddafi in 2009.

Broederlike leier en gids van die Libiese Rewolusie
Ampstermyn
1 September 1969 – 23 Augustus 2011
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurMustafa Abdul Jalil (Voorsitter van die Nasionale Oorgangsraad)

Voorsitter van die Rewolusionêre Opdragsraad van Libië
Ampstermyn
1 September 1969 – 2 Maart 1977
Eerste ministerMahmoed Sulayman al-Maghribi
Abdessalam Jalloud
Abdul Ati al-Obeidi
Voorafgegaan deurIdris (Koning)
Opgevolg deurHomself (as Sekretaris-generaal van die Algemene Volkskongres van Libië)

Sekretaris-generaal van die Algemene Volkskongres van Libië
Ampstermyn
2 Maart 1977 – 2 Maart 1979
Eerste ministerAbdoel Ati al-Obeidi
Voorafgegaan deurHomself (as Voorsitter van die Rewolusionêre Opdragsraad van Libië)
Opgevolg deurAbdoel Ati al-Obeidi

Eerste Minister van Libië
Ampstermyn
16 Januarie 1970 – 16 Julie 1972
Voorafgegaan deurMahmoed Sulayman al-Maghribi
Opgevolg deurAbdessalam Jalloud

Voorsitter van die Afrika-unie
Ampstermyn
2 Februarie 2009 – 31 Januarie 2010
Voorafgegaan deurJakaya Kikwete
Opgevolg deurBingu wa Mutharika

Persoonlike besonderhede
Gebore7 Junie 1942
Sirte, Libië
Sterf20 Oktober 2011
Sirte, Libië
Politieke partyArabiese Sosialistiese Unie (1971–1977)
Onafhanklik (1977–2011)
Eggenoot/-noteFatiha al-Nuri (1969–1970)
Safia el-Brasai (1970–2011)
Kind(ers)10
Alma materUniversiteit van Libië
Militêre Universiteitsakademie van Benghazi
ReligieSoennitiese Islam
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Libië Koninkryk Libië (1961–1969)
Vlag van Libië Libiese Arabiese Republiek (1969–1977)
Vlag van Libië Libiese Arabiese Jamahiriya (1977–2011)
Diens/TakLibiese weermag
Jare in diens1961–2011
RangKolonel
EenheidLibiese Gewapende Magte
Oorloë/VeldslaeLibiese staatsgreep van 1969
Libies-Egiptiese Oorlog
Tsjadies-Libiese konflik
Uganda-Tanzanië oorlog
Bombardering van Libië in 1986
Libiese Burgeroorlog
Moeammar al-Ghaddafi in 1976

Sy gesag is die laaste halfjaar van sy lewe nie meer deur die meeste lande erken nie. Op 20 Oktober 2011 het 'n woordvoerder van die Nasionale Oorgangsraad bekend gemaak dat al-Ghaddafi met die oorname van Sirte gevange geneem is.[2] Later die dag het Abdul Hakim Belhaj, 'n bevelhebber van die rebelle, gemeld dat al-Ghaddafi aan sy wonde beswyk het.[3]

Verwysings wysig

  1. (en) Salak, Kira. "National Geographic article about Libya". National Geographic Adventure. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2019. Besoek op 10 Januarie 2011.
  2. (nl) Kadhafi gewond bij arrestatie, nos.nl
  3. (en) Al Jazeera (20 Oktober 2011). "Muammar Gaddafi killed in gun battle". Geraadpleeg op 20 Oktober 2011.

Eksterne skakels wysig