Maytenus oleosa

plantspesie

Die Pondo-kokoboom (Maytenus oleosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die boom groei in ravyne en is gewoonlik ontoeganklik, dit word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Pondo-kokoboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Celastrales
Familie:Celastraceae
Genus:Maytenus
Spesie:
M. oleosa
Binomiale naam
Maytenus oleosa
A.E.van Wyk & R.H.Archer (1987)

Die boom se FSA-nommer is 400.1.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig