Man
- Hierdie artikel toon die verskil tussen 'n man en 'n vrou aan.
- Vir die artikel oor die eiland Man, sien Man (eiland).
'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teenstelling met 'n volwasse vrou. Die uitdrukking man (meervoud: mans; en manne, wanneer daar 'n meer figuurlike betekenis is) word gebruik om die biologiese geslagsverskille, die kulturele geslagsrolverskille, of albei aan te dui.

'n Seun is 'n manlike menslike kind, in teenstelling met 'n vroulike kind wat 'n dogter of meisie genoem word. Die uitdrukking word soortgelyk gebruik vir dieselfde verskille as in die vorige paragraaf. Nadat seuns volwassenheid betree, staan hulle bekend as mans.


Geslagskenmerke Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir man.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)Spesiaal:Onlangse wysigingsPoint ReyesGroepsgebiedewetApartheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBelastingFrankrykGodsdiensWikipedia:GebruikersportaalWikipedia:GeselshoekieAnimeEnsiemRepubliek van die Sewe Verenigde NederlandeSNACSterrestelsel803Tom SturridgeEugene CernanLisiëKaapse grondeekhoringSylvia JefferiesKliënt-bediener argitektuurGordelroosCalcio storico fiorentinoMelinda BamKaya ScodelarioGastrolietCarmen SeranoPompeiusWilly MillowitschSuid-AfrikaIndravarman IKaty MixonMatthew MorrisonThetford Mines