Lys van universiteite in Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van universiteite in Suid-Afrika. Vir doeleindes van die lys, word kolleges en universiteit gedefinieer as geakkrediteerde post-sekondêre instellings wat grade toeken.

Sommige private instellings is plaaslike kampusse van buitelandse universiteite. Inrigtings vir die toekenning van grade (beide openbare en privaat) moet geregistreer wees by, en hul spesifieke graadprogramme, geakkrediteer wees deur, die Raad vir Hoër Onderwys.

In 2004 het Suid-Afrika sy openbare stelsel vir hoër onderwys begin hervorm, [1] en klein openbare universiteite in groter instellings versmelt en geïnkorporeer. Aan die einde van die artikel word die universiteite en technikons van die land, wat saam met ander geïnkorporeer en saamgesmelt is en dus nie meer bestaan nie, gelys.

Twee nuwe universiteite is in 2013 van stapel gestuur, [2] Sol Plaatje-universiteit en die Universiteit van Mpumalanga. Hulle word voorlopig in die kategorie universiteite vir tegnologie ingedeel, ter afwagting van die uiteensetting van hul programme.

Openbare universiteite wysig

Openbare universiteite in Suid-Afrika word in drie soorte verdeel: tradisionele universiteite, wat teoreties gerigte universiteitsgrade aanbied; universiteite van tegnologie ("technikons"), wat professioneel-georiënteerde diplomas en grade aanbied; en omvattende universiteite, wat 'n kombinasie van beide soorte kwalifikasies bied. [3]

Tradisionele universiteite wysig

InstellingBynaamGestigUniversiteit statusVoorgraadsNagraadsTotaalLigging(s)Medium
Universiteit van KaapstadIkeys / UCT1 Oktober 1829[4]2 April 191818 42110 65329 074KaapstadEngels
Universiteit van Fort HareUFH / Blues1916[5]9 0742 00011 074Alice, Oos-Londen, BhishoEng
Universiteit van die VrystaatKovsies / UFS28 Januarie 1904[6]1950[7]21 1935 08226 275[8]Bloemfontein, PhuthaditjhabaEng
Universiteit van KwaZulu-NatalUKZN/Natal/Impi1 Januarie 200411 Januarie 2004[9]33 45613 06446 520 (2016)[10]Durban, Pietermaritzburg, Pinetown, WestvilleEng
Universiteit van LimpopoTurfloop1 Januarie 20051[11]1 Januarie 200517 2733 32720 600Polokwane, MankwengEng
Noordwes-UniversiteitNWU/Pukke/Potch1 Januarie 20041[12]1 Januarie 200443 5963 23544 008Mahikeng, Mankwe, Potchefstroom, VanderbijlparkAfr (Potchefstroom kampus) Setswana (Mafikeng kampus) Eng (Vaaldriehoek kampus)
Universiteit van PretoriaTuks/Tukkies/UP[13]4 Maart 1908[14]10 Oktober 1930[15]28,450[16]10 48438 934Pretoria, Johannesburg2Eng
Rhodes-universiteitRhodes/RU31 Mei 1904[17]10 Maart 19515 4561 1276 700GrahamstadEng
Sefako Makgatho Universiteit vir Mediese Wetenskappe3SMU (voorheen bekend as MEDUNSA)16 Mei 201416 Mei 20146 410 (2018)[18]Ga-Rankuwa, PretoriaEng
Universiteit StellenboschMaties1866[19]2 April 191817 9709 85327 823Stellenbosch, Saldanhabaai, Bellville, TygerbergEng
Universiteit van Wes-KaaplandUWC1959[20]197011 8363 39015 226Bellville (Kaapstad)Eng
Universiteit van die WitwatersrandWits1896[21]192224 62113 23438 353JohannesburgEng

Opmerking 1: Deur samesmelting van bestaande instellings Opmerking 2: Die universiteit se bestuurskool, die Gordon Institute of Business Science, het 'n kampus in Illovo en 'n middestadkampus in Pritchardstraat, in die middestad van Johannesburg. Opmerking 3: Afkomstig van die Universiteit van Limpopo waarmee die Mediese Universiteit van Suid-Afrika versmelt het.

Omvattende universiteite wysig

InstellingBynaamGestigVoorgraadseNagraadsTotaleLigging(s)Medium
Universiteit van JohannesburgUJ1 Januarie 2005 § (1967 as RAU, Technikon Witwatersrand en die Oos-Randse kampus van Vista-universiteit )> 50 000 [22]Johannesburg, SowetoEng
Nelson Mandela-universiteitMadibaz/NMU1 Januarie 2005 § (1964 as UPE )19 7682 88422 652Gqeberha, GeorgeEng
Universiteit van Suid-AfrikaUnisa1873 (UCGH)300 000Afstandsonderrig, met hoofkwartier in Pretoria, kampusse en streekskantore landwydEng
Universiteit van VendaUNIVEN198210 968ThohoyandouEng
Walter Sisulu-universiteitWsu1977 (Unitra)32 081 (2018) [23]Oos-Londen, Butterworth, Mthatha, QueenstownEng
Universiteit van ZoeloelandUnizulu19606 4563696 825EmpangeniEng

Opmerking §: Deur samesmelting van bestaande instellings.

Universiteite vir Tegnologie wysig

InstellingBynaamGestigUniversiteitstatusVoorgraadsNagraadsTotaal (2011)Ligging(s)Medium
Kaapse Skiereiland Universiteit van TegnologieCPUT/Cats2005 1200532000Bellville, KaapstadEng
Sentrale Universiteit vir TegnologieCUT19819 933Bloemfontein, WelkomEng
Durban Universiteit van TegnologieDUT2002 1200223000Durban, PietermaritzburgEng
Mangosuthu Universiteit van TegnologieMUT19792007UmlaziEng
Universiteit van Mpumalanga20132013NelspruitEng
Sol Plaatje-universiteitSPU20132013Kimberley, Noord-KaapEng
Tshwane Universiteit van TegnologieTUT2003 1200360000Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, WitbankEng
Vaal Universiteit vir TegnologieVUT1966200317000Vanderbijlpark, Secunda, Kemptonpark, Klerksdorp, UpingtonEng

Opmerking 1 : Deur samesmelting van bestaande instellings

Private seminare, institute en kolleges vir privaatgraadtoekenning wysig

Private kolleges, universiteite en sakeskole wysig

InstellingBynaamGestigInskrywingsgetalleTipeLigging(s)Medium
The School of the Creative Economy (deel van Stadio Multiversity)AFDA1994Film, TV en akteurskoolJohannesburgEng
Akademia20111 358[24]Afrikaans, Christelik, deeltyds en afstandsonderrigCenturion (Studiesentrums: Bellville, Boksburg, Pretoria, Krugersdorp, Somerset-Wes en Vanderbijlpark)Afr
Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (AROS)Aros2003800Nie-winsgewend, Afrikaans, Christelik, onderwysopleidingPretoriaAfr
Belgium Campus ITversity1999800Nie-winsgewend, bied grade en diplomas in inligtingstegnologiePretoria, Kemptonpark en GqeberhaEng
CityVarsity Geargiveer 11 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine1996Skool vir media en kreatiewe kunsteKaapstad en Braamfontein, JohannesburgEng
Boston City Campus and Business College199225 000Loopbaan-georienteerde programme in sake- en mediastudies45 ondersteuningsentrums regoor Suid-AfrikaEng
CityVarsity Geargiveer 11 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine1996Skool vir media en kreatiewe kunsteJohannesburg, KaapstadEng
CTU Training SolutionsCTU1987100,000Privaat tersiêre inrigtingDurban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Gqeberha, Bloemfontein, Nelspruit, Stellenbosch, Polokwane, Potchefstroom, VereenigingEng
eta Collegeeta1983Sport- en Ontspanning bestuursgradePretoria, Kaapstad, George, Bloemfontein, Johannesburg, Gqeberha, Stellenbosch, DurbanEng
Cornerstone Institute1970Onafhanklike, nie-winsgewende instelling - Sielkunde, Etiek, Filosofie, Religieuse studies, Sakestudies, Onderwys, Sosiologie en Gemeenskapsontwikkeling.Kaapstad (Kantore: Johannesburg, Hatfield, Pretoria, Nelspruit, Witbank, Oos-Kaap, Hermanus, Helderberg, Plettenbergbaai, George)Eng
Damelin Geargiveer 10 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine1943100,000PrivaatkollegeDurban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Oos-Londen, Bloemfontein, GqeberhaEng
Embury Institute of Higher Education, deel van Stadio Multiversity1995Onderwysopleiding (pre-skool en primêre skool onderwysers)Durban, Midrand en PretoriaEng
Helderberg College of Higher Education Geargiveer 15 Junie 2019 op Wayback MachineHBC1928400±Sewende-dag Adventiste Christelike Privaat Hoër OnderwysinstellingSomerset-Wes, KaapstadEng
Henley Business School - Africa, 'n kampus van Henley Business School, Universiteit van Reading, VKHenleyInternasionale SakeskoolSandtonEng
IMM Graduate School, gestig deur die Instituut vir Bemarkingsbestuur1960Hoofsaaklik gefokus op afstandsonderrig - bemarking en besigheidStudent ondersteuningsentrums in Kaapstad, Stellenbosch, Durban, Johannesburg (Edenvale, Milpark en Sandton), Pretoria en Harare, ZimbabweEng
Inscape Education GroupGrade in OntwerpJohannesburgEng
MANCOSA, lid van Honoris United Universities1995SakeskoolDurban en JohannesburgEng
Milpark Education, deel van Stadio Multiversity1997Voorgraads en nagraadse kwalifikasies in besigheidJohannesburg, Durban, KaapstadEng
IIE MSA, deel van The Independent Institute of EducationMonash2001Privaat Hoër Onderwys, voormalig bekend as Monash SA, 'n kampus van die Monash Universiteit van AustraliëJohannesburgEng
Pearson Institute of Higher Education[dooie skakel], 'n filiaal van Pearson PlcPIHE20198000Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies en programme (voormalig bekend as Midrand Graduate Institute & CTI Education Group)Bedfordview, Bloemfontein, Kaapstad, Durban, Durbanville, Oos-Londen, Midrand, Nelspruit, Gqeberha, Potchefstroom, Pretoria, VanderbijlparkEng
Regenesys Business SchoolRegenesys1997Internasionale sakeskoolSandton; Mumbai, Indië en Lagos, NigeriëEng
Regent Besigheidskool, lid van Honoris United UniversitiesSakeskoolDurban en JohannesburgEng
Red & Yellow Creative School of BusinessRed & Yellow1994Kreatiewe sakeskoolKaapstad, JohannesburgEng
Richfield Graduate Institute of TechnologyRichfield1990Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies in inligtings-en kommunikasietegnologie; sake, ekonomie en bestuurs- en openbare administrasieVerskeie kampusse regoor Suid-AfrikaEng
IIE Rosebank College, deel van The Independent Institute of EducationIIE Rosebank196817000Loopbaan-gefokusde kwalifikasies en programmeBloemfontein, Braamfontein - Johannesburg, Polokwane, Pretoria-stad, Pretoria Sunnyside, Pietermaritzburg en DurbanEng
SACAP Die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toegepaste SielkundeSACAP1997Privaat instelling - aanlynKaapstad, Durban, Pretoria, JohannesburgEng
Suid-Afrikaanse Instituut vir Erfenisstudies en Bewaring[25]SAIHSC1994Privaat, nagraadse instellingTwee Riviere, Oos-KaapEng
Suidelike Sakeskool, deel van Stadio Multiversity1996Bestuur, polisiëring en die regHoofsaaklik afstandsonderrig, met kampusse in Krugersdorp en Windhoek, NamibiëEng
St Augustine College of South Africa1999Privaat katolieke tersiêre instelling, erken deur die Kongregasie vir Katolieke Onderwys as 'n Katolieke universiteit.JohannesburgEng
Stenden South Africa2, 'n kampus van NHL Stenden Universiteit vir Toegepaste Wetenskap (Nederland)Stenden10 April 2002Programme in Hotel- en RampbestuurPort AlfredEng
The Open WindowOW1989±800Visuele Kommunikasieontwerp, Film en Animasieskool.Irene, PretoriaEng
IIE Varsity College, deel van The Independent Institute of EducationIIE Varsity College199316,900PrivaatkollegeKaapstad, Durban (Durban-Noord en Wes), Pretoria, Johannesburg (Midrand en Sandton), Pietermaritzburg, GqeberhaEng
IIE Vega School, deel van The Independent Institute of EducationVega1999Bemarking en ReklameKaapstad, Durban, Pretoria, JohannesburgEng

1 Bied ook graadprogramme aan deur Regent-universiteit, Verenigde State van Amerika 2 Kampus van Stenden-universiteit, Nederland

Teologiese seminare wysig

InstellingBynaamGestigInskrywingtipeLigging(s)Medium
Afrikaanse Protestantse AkademieAP Akademie1987Teologiese seminaarPretoria, GermistonAfr
Teologiese seminaar van Auckland ParkATSTeologiese seminaarJohannesburgEng
Baptiste Teologiese Kollege van Suider-Afrika1951Teologiese seminaarJohannesburgEng
Bybelinstituut van Suid-Afrika1923Nie-denominasionele, hervorming, Protestantse teologiese kollegeKalkbaai, KaapstadEng
Kaapstad Baptiste SeminaarCTBS1976Teologiese seminaarKaapstadEng
College of TransfigurationCottAnglikaanse residensiële teologiese kollegeGrahamstadEng
Doxa Deo School of DivinityTeologiese seminaarEng
Evangeliese Seminarium van Suider-AfrikaTeologiese opleidingPietermaritzburgEng
George Whitefield Kollege1989Teologiese seminaarKaapstadEng
Seth Mokitimi Methodiste SeminaarMetodiste teologiese seminaarPietermaritzburgEng
St Josephs Teologiese InstituutKatolieke teologiese instituutHilton, KwaZulu-NatalEng
Suid-Afrikaanse Teologiese Seminarium1996Afstandsonderrig (aanlyn) teologiese seminaarJohannesburgEng

Universiteitsranglys wysig

Liga tabelle van Suid-Afrikaanse universiteite is grootliks gebaseer op internasionale universiteitsranglyste, omdat daar nog nie enige spesifiek Suid-Afrikaanse ranglyste gepubliseer is nie.

Universiteitsnavorsingsamewerkings wysig

  • Kaapse konsortium vir hoër onderwys (CHEC)
  • Stigting van tersiêre instellings van die Noordelike Metropool (FOTIM)
  • Hoër Onderwys Suid-Afrika (HESA)
  • Suiderlike-onderwys- en navorsingsalliansie (SERA)

Ontbinde instellings wysig

InstellingLiggingGestigWanneer gesluitNotas
Bond South AfricaSandton2004
Grens TechnikonMdantsane2005Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap
Universiteit van die Kaap die Goeie HoopKaapstad18731916Hernoem na die Universiteit van Suid-Afrika
Kaapse TechnikonNou deel van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie
Universiteit van Durban-WestvilleDurban19721 Januarie 2004[9]Nou deel van die Universiteit van KwaZulu-Natal
Oos-Kaap Technikon19942005Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap
MEDUNSAGa-Rankuwa19761 Januarie 2005[11]Nou deel van die Universiteit van Limpopo
Technikon NatalNou deel van die Durban Universiteit van Tegnologie
Universiteit van die NoordePolokwane19591 Januarie 2005Nou deel van die Universiteit van Limpopo
Universiteit van NatalPietermaritzburg, Durban19101 Januarie 2004Nou deel van die Universiteit van KwaZulu-Natal
Universiteit van BophuthatswanaMafikeng1 Januarie 2004[12]Nou deel van die Noordwes-Universiteit
Port Elizabeth TechnikonPort Elizabeth, George1882[26]2005Nou deel van die Nelson Mandela-universiteit
Universiteit van Port ElizabethPort Elizabeth31 Januarie 19642005Nou deel van die Nelson Mandela-universiteit
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër OnderwysPotchefstroom29 November 18691 Januarie 2004Nou deel van Noordwes-Universiteit
Randse Afrikaanse UniversiteitJohannesburg19672005Nou deel van die Universiteit van Johannesburg
Technikon SA1 Januarie 2004[27]Nou deel van die Universiteit van Suid-Afrika
Transvaal University CollegeJohannesburg, Pretoria19061910/1930Voorganger van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van die Witwatersrand. Die Universiteit van die Witwatersrand is van 1906 tot 1910 die Transvaal University College genoem. Die Universiteit van Pretoria is gestig as die Pretoria-tak van die Transvaal University College in 1908 en het die naam behou tot 1930.
Universiteit van TranskeiTranskei19772005Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap
Universiteit van GazankuluGiyani??Waarskynlik versprei tussen die Universiteit van Venda en die Universiteit van Limpopo
Vista UniversiteitMulti-stedelike kampusuniversiteit19812004/2005Saamgesmelt met die Nelson Mandela Universiteit, Universiteit van die Vrystaat, Universiteit van Johannesburg, Universiteit van Pretoria, Universiteit van Suid-Afrika en die Vaal Universiteit van Tegnologie.
Technikon WitwatersrandJohannesburg19252005Universiteit van Johannesburg

Verwysings wysig

  1. "This website was recently revamped". www.unisa.ac.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2009.
  2. "South Africa's new universities named". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2015. Besoek op 20 Januarie 2015.
  3. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2005. Besoek op 1 Maart 2005.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  4. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2013. Besoek op 15 Augustus 2013.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) Our history Opgespoor op 13 Mei 2011
  5. "Archived copy" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 14 Mei 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  6. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013. Besoek op 28 April 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) Brief History Opgespoor op 28 April 2011
  7. Username *. "University of the Free State" (in Engels). SARUA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2018.
  8. "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2014. Besoek op 17 Januarie 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  9. 9,0 9,1 "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2012. Besoek op 28 Augustus 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) History - University of KwaZulu-Natal Opgespoor op 13 Mei 2011
  10. ":UKZN at a Glance:" (PDF). Besoek op 14 Oktober 2019.
  11. 11,0 11,1 ":University of Limpopo:". Ul.ac.za. Besoek op 24 Julie 2018.
  12. 12,0 12,1 "NWU, History of the NWU" (in Engels). Nwu.ac.za. 1 Januarie 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2018.
  13. "New Students | University of Pretoria". Web.up.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2014. Besoek op 24 Julie 2018.
  14. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2009. Besoek op 31 Augustus 2009.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) History of the University of Pretoria. Opgespoor op 31 Augustus 2009.
  15. "Pretoria School of Architecture" (in Engels). Artefacts.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 24 Julie 2018.
  16. "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Februarie 2012. Besoek op 12 Januarie 2012.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) UP in a Nutshell 2009. Opgespoor op 31 Augustus 2009.
  17. "Rhodes University-Where Leaders Learn" (in Engels). Ru.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2015. Besoek op 24 Julie 2018.
  18. "A Little Giant Surely Reaching its Milestones" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019. Besoek op 14 Oktober 2019.
  19. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2012. Besoek op 13 Desember 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) Opgespoor op 13 Mei 2011
  20. "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2013. Besoek op 13 Mei 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  21. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2011. Besoek op 12 Desember 2011.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) Opgespoor op 13 Mei 2011
  22. "University of Johannesburg" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 14 Oktober 2019.
  23. "VC's state of the university address: Convocation AGM" (in Maleis). 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 14 Oktober 2019.
  24. https://akademia.ac.za/index.php/2020/04/17/vanjaar-ontvang-191-akademia-studente-kwalifikasies-in-absentia/ Geargiveer 16 Mei 2020 op Wayback Machine Opgespoor en besoek op 12 Mei 2020
  25. "The South African Institute for Heritage Science & Conservation". www.sainst.org.
  26. "Port Elizabeth (PE) Technikon" (in Engels). Study South Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 November 2013.
  27. "This website was recently revamped" (in Engels). Unisa.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2009. Besoek op 24 Julie 2018.