Lys van Vrymesselaars
Hier volg 'n lys van Vrymesselaars gesorteer volgens land:
- P.J. Blignaut (1841–1909), Suid-Afrikaanse politikus, staatsamptenaar en twee keer waarnemende staatspresident.
- C.J. Langenhoven (1873–1932), Afrikaanse skrywer en lid van die Suid-Afrikaanse parlement.[1][2][3]
- Generaal Louis Botha (1862–1919), politikus en eerste minister van die Unie van Suid-Afrika.[4]
- Ernest Oppenheimer (1880–1957), sakeman en die stigter van die diamantekartel wat deur De Beers beheer is.[4]
- Harry Oppenheimer[4](1908–2000) 'n prominente Suid-Afrikaanse besigheidsman.
- Piet Retief (1780–1838), voortrekkerleier.[3]
- Cecil John Rhodes (1853–1902), Britse imperialis en die stigter van die staat van Rhodesië.[3]
- Ben Viljoen (1869–1917), Boeregeneraal en stigter van die Boerenedersetting in die VSA
Verwysings
wysig- ↑ Cooper, A. A. 1986. The Freemasons of South Africa. p178. Cape Town: Human & Rousseau
- ↑ "Grand Lodge of South Africa". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2001. Besoek op 3 Maart 2001.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 "Lodge Goede Verwachting". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2010. Besoek op 9 Augustus 2010.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 Argiefblad vanaf grandlodge.co.za, besoek op 9 Augustus 2010.
🔥 Top keywords: