Les Miracles du Brahmine

Les Miracles du Brahmine wat in die Verenigde State verkoop was as The Miracles of Brahmin en in Brittanje as The Miracles of the Brahmin is 'n Franse stil truukrolprent uit 1900. Georges Méliès is die regisseur.[1] Die hoofrolspelers is Georges Méliès en Jeanne Mareyla. Dit is deur Méliès se Star Film Company verkoop en is nommer 237–240 in sy katalogusse.[2]

Les Miracles du Brahmine
RegisseurGeorges Méliès
Met
  • Georges Méliès
  • Jeanne Mareyla
AteljeeStar Film Company
Uitgereik1900
Speeltyd148 min
Land Frankryk
IMDb-profiel

Die rolprent is afgelei van 'n kulkunsvertoning wat Méliès by sy Parys-verhooglokaal, die Théâtre Robert-Houdin, geskep en opgevoer het.[3] Méliès verskyn in die rolprent as die Brahmaan van die titel; volgens die filmhistorikus Georges Sadoul speel Jeanne Mareyla die vrou in die middel van die groep van drie.[2] 'n Afdruk van die film het oorleef en is in 2020 by die filmfees Il Cinema Ritrovato vertoon.[4]

Hoofrolspelers

wysig
  • Georges Méliès
  • Jeanne Mareyla

Verwysings

wysig
  1. Philippe Rège. Encyclopedia of French Film Directors, Volume 1
  2. 2,0 2,1 Malthête, Jacques; Mannoni, Laurent (2008), L'oeuvre de Georges Méliès, Paris: Éditions de La Martinière, p. 105, ISBN 9782732437323 
  3. Malthête, Jacques; Mannoni, Laurent (2002), Méliès: magie et cinéma, Paris: Paris-Musées, p. 233 
  4. Malthête, Jacques (2020), "Méliès 1900", Il Cinema Ritrovato (Cineteca di Bologna), https://festival.ilcinemaritrovato.it/en/proiezione/melies-1900/ 

Eksterne skakels

wysig