57bariumlantaanserium
-

La

Ac
Algemeen
Naam, simbool, getallantaan, La, 57
Chemiese reeksLantaniede
Groep, periode, blok3, 6, f
Voorkomssilwerig white
Atoommassa138.90547(7) g/mol
Elektronkonfigurasie[Xe] 5d1 6s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 18, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)6.162 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p.5.94 g/cm³
Smeltpunt1193 K
(920 °C)
Kookpunt3737 K
(3464 °C)
Smeltingswarmte6.20 kJ/mol
Verdampingswarmte402.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 27.11 J/(mol·K)
Dampdruk (extrapolated)
P/Pa1101001 k10 k100 k
teen T/K200522082458277231783726
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurheksagonaal
Strukturbericht-kodeA3'
Oksidasietoestande3
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit1.10 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë1ste: 538.1 kJ/mol
2de: 1067 kJ/mol
3de: 1850.3 kJ/mol
Atoomradius195 pm
Kovalente radius169 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking?
Elektriese weerstand(k.t.) (α, poly) 615 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 13.4 W/(m·K)
Termiese uitstetting(k.t.) (α, poly)
12.1 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf)(20 °C) 2475 m/s
Young se modulus(α form) 36.6 GPa
Skuifmodulus(α form) 14.3 GPa
Massamodulus(α form) 27.9 GPa
Poissonverhouding(α form) 0.280
Mohs se hardheid2.5
Vickers hardheid491 MPa
Brinell hardheid363 MPa
CAS-registernommer7439-91-0
Vernaamste isotope
Isotope van {{{isotopevan}}}
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
137Lasyn60,000 yrsε0.600137Ba
138La0.09%105×109yrsε1.737138Ba
β-1.044138Ce
139La99.91%La is stabiel met 82 neutrone
Portaal Chemie

Lantaan is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool La en atoomgetal 57.

Merkbare eienskappe wysig

Lantaan.

Lantaan is 'n silwerig-wit metallieke element wat aan groep 3 van die periodieke tabel behoort en word dikwels as deel van die lantaniede gesien, hoewel dit geen f-elektrone besit. Dit word in sommige seldsame aardminerale aangetref, gewoonlik saam met serium en ander seldsame aardelemente. Lantaan is smeebaar, rekbaar en sag genoeg dat dit met 'n mes gesny kan word. Dit is een van die mees reaktiewe van die seldsame aardmetale. Die metaal reageer direk met die elemente koolstof, stikstof, boor, seleen, silikon, fosfor, swael, en halogene. Dit oksideer vinnig as dit aan lug blootgestel word. Koue water val lantaan stadig aan, terwyl warm water dit baie vinniger aanval.

Toepassings wysig

Gebruike van lantaan:

Geskiedenis wysig

Lantaan is in 1839 deur die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander ontdek toe hy 'n monster van seriumnitraat gedeeltelik onbind het deur dit te verhit en die resulterende met verdunde salpetersuur behandel het. Uit die oplossing wat verkry is het hy 'n nuwe seldsame aardmetaal geïsoleer wat hy lantana genoem het. Lantaan is in 1923 na 'n betreklik suiwer vorm verwerk.

Die woord lantaan kom van die Grieks λανθανω [lanthanō], d.i. "om verberg te wees"..

Voorkoms wysig

Alhoewel lantaan behoort aan die chemiese elementgroepering wat as seldsame aardmetale bekend staan, is dit geensins seldsaam nie. Lantaan word in betreklik groot hoeveelhede aangetref (32 ppm in die aardkors).

Monaziet (Ce, La, Th, Nd, Y)PO4, en bastnasite (Ce, La, Y)CO3F, is die belangrikste erste waarin lantaan voorkom in persentasies van 25 tot 38 persent.

Isotope wysig

Natuurlik voorkomende lantaan bestaan uit een stabiele (139La) en een radioaktiewe (138La) isotoop, met die stabiele isotoop, 139La, wat die volopste is (99.91% natuurlike voorkoms). 38 radioisotope is gekarakteriseer waarvan die stabielste 138La met 'n halfleeftyd van 105×109 jaar , en 137La met 'n halfleeftyd van 60 000 jaar is. Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meeste het halfleeftye van minder as 1 minuut. Die element het ook 3 meta state.

Die isotope van lantaan wissel in atoommassa van 117 u (117La) tot 155 u (155La).

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig


HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend