Kraaipan is 'n dorp tussen Mahikeng en Vryburg in die voormalige Betsjoeanaland. Die dorp is belangrik in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, as die toneel van die eerste gevegte van die Tweede Vryheidsoorlog. Na die oorlogsverklaring, op 12 Oktober 1899, het die Boere, onder leiding van Generaal Koos de la Rey, 'n gepantserde trein, die Mosquito, by Kraaipan gebuit.

Kraaipan
Dorp
Kraaipan is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Kraaipan
Kraaipan
 Kraaipan se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°17′0″S 25°18′0″O / 26.28333°S 25.30000°O / -26.28333; 25.30000Koördinate: 26°17′0″S 25°18′0″O / 26.28333°S 25.30000°O / -26.28333; 25.30000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitRatlou
Vernoem naKraai
Oppervlak
 • Totaal31,47 km2 (12,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal9 933
 • Digtheid316/km2 (820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense99.3%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tswana89.9%
 • Sotho4.0%
 • Xhosa2.6%
 • Ander3.4%
Poskode (strate)
2747
Skakelkode018

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kraaipan". Sensus 2011.