Koöperasiestories
Afrikaanse TV-reeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer P. G. du Plessis gebaseer was
Koöperasiestories was 'n Afrikaanse televisiereeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer PG du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.
Koöperasiestories | |
Genre | Kortverhale |
---|---|
Geskryf deur | PG du Plessis |
Met | Tant Mietie (Marie Pentz) Veldsman (Emgee Pretorius) |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Aantal seisoene | 2 |
Aantal episodes | 26 |
Produksie | |
Venue(s) | Gezinasrus |
Produksiemaatskappy | Pendulum Films |
Uitsending | |
Oorspronklike lopie | 1983 – 1985 |
Karakters
wysigHoofkarakters
wysig- Tant Mietie (Marie Pentz)
- Veldsman (Emgee Pretorius)
- Genis (Jacques Loots)
- Stefiena (Tilana Hanekom)
- Myta (Annalise Bosch)
- Vissertjie (Willie Esterhuizen)
- Toon Pieterse (Zack du Plessis)
- Oom Botes (Alex Heyns)
Episodes
wysigEerste seisoen
wysig- Intensies en Bedoelings
- Soontjie
- Die Man wat so kon spu
- 'n Ruikertjie Geelperskes
- Komplimente
- Samaritaanpreek
- Hermientjie-Hermientjie
- Mammon Oorwin
- Doepa
- Werp dit Weg
- Veilig Buite Weste
- Wraak en Verdoeseling
- 'n Dingetjie Verwelk
Tweede seisoen
wysig- Een el by die lengte
- Hansie se wiel
- 'n Mudsak vol verskil
- Jaapman se beduiweling
- 'n Dubbele kyk in die oog
- Merk haar vir my
- 'n Kwessie van tyd
- Die eenkant juffrou
- Genis, geeste en Gesie
- Plaaslike handel
- Slang Schabort
- Broers, broers
- Bring jou eie wewenaar
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsSiriëDie GelofteSeksposisieSeksSlag van BloedrivierGordelroosSwangerskapLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierCleopatra VIISkildklierMasali BaduzaHartversakingIcon of the SeasWikipedia:OmtrentBasjar al-AssadOrale seksGeloftedagPornhubKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBreinvliesontstekingKlas (biologie)Koninkryk (biologie)Angina pectorisSeksueel oordraagbare infeksieJan BloukaasVlag van SiriëHuisgenoot: Ware LewensdramasAfrikaansInligtingstegnologieSuid-AfrikaKiepersol-pouoogmotSeksuele penetrasieMaselsKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuMenslike seksuele gedragDuitse masels