Kleinvalsmopanie
Die kleinvalsmopanie (Guibourtia conjugata)[1] is 'n immergroen boom wat in die suide van Mosambiek, Pafuri/Punda Maria in die Krugerwildtuin en ook in die Hwange-gebied van Zimbabwe voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en Zambië.
Kleinvalsmopanie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. × conjugata |
Binomiale naam | |
Guibourtia × conjugata (B.) |
Dit is 'n bladwisselende struik of boom wat 18 m hoog kan word. Die hout word veral vir heiningpaaltjies gebruik, maar dit is ook geskik vir vloere of meubels. Die kernhout is donkerbruin en steek af teen die spinthout wat liggeel is. Die hout is swaar en hard: die digtheid is 950–1100 kg/m³. Die semifosiele hars word as inhambane-kopal verkoop en in vernis gebruik.[2]
Sien ook wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings wysig
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 84. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ Timbers 2, Lemmens, R.H.M.J., Louppe, D. & Oteng-Amoako, A.A., PROTA, ISBN 9290814950, ISBN 9789290814955, p. 373
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika